Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 2:2 Die Boodskap (DB)

“Wanneer die Israeliete kamp opslaan, moet julle aan elke groep ’n sekere gebied toeken waar hulle hulle tente moet opslaan. Hulle moet ook hulle eie vlag daar laat waai. Die tent waar Ek aanbid word, moet in die middel van die kamp wees met die ander tente so ’n ent weg reg rondom die tabernakel opgeslaan.

Lees volledige hoofstuk Numeri 2

Kyk Numeri 2:2 in konteks