Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 19:9 Die Boodskap (DB)

’n Rein persoon moet dan die as van die koei bymekaarmaak en dit buite die kamp op ’n skoon plek gaan bêre. Die Israeliete moet hierdie as saam met die reinigingswater gebruik. Die doel van hierdie ritueel is om vir hulle sonde vergifnis te vra.

Lees volledige hoofstuk Numeri 19

Kyk Numeri 19:9 in konteks