Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 18:5 Die Boodskap (DB)

Maar net jy en jou seuns mag diens doen in die heilige deel van die tent en die offers op die altaar bring. As julle dit presies doen soos Ek sê, sal Ek, die Here, nie weer vir Israel straf nie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 18

Kyk Numeri 18:5 in konteks