Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 18:13 Die Boodskap (DB)

Die eerste vars vrugte wat aan hulle bome ryp geword het en wat hulle vir My bring, behoort ook aan julle. Elkeen in jou huis wat voldoen aan my voorskrifte om My te dien by die tent waar Ek aanbid word, mag daarvan eet.

Lees volledige hoofstuk Numeri 18

Kyk Numeri 18:13 in konteks