Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 18:1 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir Aäron gesê: “Jy en jou seuns en julle familielede uit die stam van Levi sal verantwoordelik gehou word as enigiets met die werk by die tent waar Ek aanbid word, verkeerd loop. Maar net jy en jou seuns sal in die moeilikheid wees as iets verkeerd loop in die werk van die priesters.

Lees volledige hoofstuk Numeri 18

Kyk Numeri 18:1 in konteks