Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 17:10 Die Boodskap (DB)

Toe sê die Here vir Moses: “Sit Aäron se kierie terug in die verbondsark as ’n bewys vir enigiemand wat weer in opstand teen julle wil kom. Bring nou dadelik ’n end aan almal se opstandigheid teen My, want as hulle nie daarmee ophou nie, gaan daar beslis nog meer mense doodgaan.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 17

Kyk Numeri 17:10 in konteks