Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:40 Die Boodskap (DB)

Dit moes die Israeliete daaraan herinner dat iemand wat nie ’n afstammeling van Aäron was, nie die reg gehad het om ooit die wierookoffer na die altaar van die Here toe te bring nie. As iemand dit wel sou waag, sou dieselfde lot hom tref as wat Korag en sy volgelinge getref het.

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:40 in konteks