Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:34 Die Boodskap (DB)

Die ander mense wat daar naby was en hulle gille gehoor het, het dadelik weggehardloop omdat hulle bang was dieselfde lot tref hulle ook.

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:34 in konteks