Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:3 Die Boodskap (DB)

Hierdie groep het na Moses en Aäron toe gegaan en vir hulle gesê: “Julle het nou te ver gegaan! Hierdie hele volk is vir die Here kosbaar en Hy het hulle almal vir Hom uitgekies. Wie dink julle is julle om te maak asof julle belangriker is as enigiemand anders?”

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:3 in konteks