Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:26 Die Boodskap (DB)

Daar aangekom, sê hy vir die mense wat daar bymekaargekom het: “Gee dadelik pad van hierdie goddelose mense se tente af. Moenie aan iets raak wat aan hulle behoort nie, want as julle dit doen, sal julle saam met hulle oor hulle sonde doodgemaak word.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:26 in konteks