Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:19 Die Boodskap (DB)

Intussen het Korag ook die res van die Israeliete teen Moses en Aäron opgestook en hulle het ook daar by die tent kom staan. Die volgende oomblik het die verblindende lig van die Here se teenwoordigheid vir almal sigbaar geword.

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:19 in konteks