Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 15:38 Die Boodskap (DB)

“Sê vir die Israeliete hulle moet vir hulle tosseltjies maak. Hulle moet hierdie tosseltjies met blou gare aan hulle klere se some vaswerk. Hulle moet dit ook in die toekoms bly doen.

Lees volledige hoofstuk Numeri 15

Kyk Numeri 15:38 in konteks