Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 15:30 Die Boodskap (DB)

“Indien iemand moedswillig sonde doen, het hy die Here se eer aangetas. Dit maak nie saak of die persoon ’n Israeliet is of ’n persoon van ’n ander afkoms wat by die Israeliete bly nie, maar dié persoon mag dan nie meer as deel van die volk van die Here beskou word nie. Die gemeenskap moet die rug vir so ’n persoon draai.

Lees volledige hoofstuk Numeri 15

Kyk Numeri 15:30 in konteks