Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 14:34 Die Boodskap (DB)

Omdat julle verspieders 40 dae lank in die land was om dit deur te kyk, sal julle nou vir julle straf ’n volle 40 jaar lank in die woestyn rondtrek. Vir elke dag wat hulle daar was, sal julle een jaar lank die gevolge van julle sonde moet dra. Dan sal julle agterkom hoe dit voel om My as julle vyand te hê.

Lees volledige hoofstuk Numeri 14

Kyk Numeri 14:34 in konteks