Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 14:18 Die Boodskap (DB)

U het mos gesê: ‘Ek is die Here en Ek word nie gou kwaad nie. Ek hou my woord as Ek met julle ’n ooreenkoms gemaak het. Ek vergewe mense hulle sondes en hulle opstandigheid teen My, maar nie sonder dat hulle self die gevolge van hulle dade gedra het nie. Selfs hulle kinders, kleinkinders en agterkleinkinders sal ly onder die gevolge van hulle verkeerde dade.’

Lees volledige hoofstuk Numeri 14

Kyk Numeri 14:18 in konteks