Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 13:14-16 Die Boodskap (DB)

14. Nagbi, die seun van Wofsi uit die stam van Naftali

15. Geüel, die seun van Maki uit die stam van Gad

16. Dit is die manne wat Moses gestuur het om die land te gaan deurkyk. Moses het Nun se seun Hosea se naam na Josua verander.

Lees volledige hoofstuk Numeri 13