Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 12:2-4 Die Boodskap (DB)

“Het die Here dan net deur Moses gepraat en nie deur ons ook nie?” wou hulle by hom weet. Die Here het gehoor wat hulle sê, want Moses was ’n baie nederige mens, die nederigste op aarde. Die drie van hulle is deur die Here aangesê om dadelik na die tent toe te gaan waar Hy aanbid word. Hulle is toe soontoe.

Lees volledige hoofstuk Numeri 12

Kyk Numeri 12:2-4 in konteks