Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 10:29 Die Boodskap (DB)

Toe hulle wegtrek, het Moses vir sy swaer, Gobab, wat Reüel die Midianiet se seun was, gesê: “Ons is nou op pad na die land toe wat die Here vir ons beloof het. Kom saam met ons, dan deel jy in ons voorspoed, want die Here het wonderlike dinge vir ons belowe.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 10

Kyk Numeri 10:29 in konteks