Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 10:25 Die Boodskap (DB)

Die volgende groep wat vertrek het, was die afdelings onder leiding van die stam van Dan, ook onder hulle eie vlag. Hulle het die agterhoede van al die afdelings gevorm. Ammi-Saddai se seun Agiëser was die leier van hierdie afdeling.

Lees volledige hoofstuk Numeri 10

Kyk Numeri 10:25 in konteks