Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 10:22 Die Boodskap (DB)

Net ná hulle het die afdelings onder leiding van die stam van Efraim onder hulle eie vlag vertrek. Hulle leier was Ammihud se seun Elisama.

Lees volledige hoofstuk Numeri 10

Kyk Numeri 10:22 in konteks