Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:3 Die Boodskap (DB)

Hulle het net so bly staan terwyl die wet van die Here hulle God drie ure lank aan hulle voorgelees is. Toe het hulle daarna nog drie ure lank hulle sonde voor die Here hulle God bely en Hom aanbid.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:3 in konteks