Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:27 Die Boodskap (DB)

Daarom het U hulle aan hulle vyande oorgelewer, wat hulle baie swaar laat lewe het.Toe dit gebeur, het hulle vinnig na U toe gehardloop en hulp gevraen U het hulle gebede verhoor, U wat in die hemel bly. Omdat U so baie vir hulle omgee, het U vir hulle leiers gestuur om hulle te help teen hulle vyande.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:27 in konteks