Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:25 Die Boodskap (DB)

Hulle het die stede wat deur dik mure omring is, ingeneem en die vrugbare grond vir hulle gevat.Hulle het huise vol van die mooiste goed vir hulleself gevat.Die putte was klaar gegrawe;daar was volop wingerde, olyfboorde en vrugtebome. Die Israeliete het meer as genoeg kos gehad om te eet; hulle was later spekvet.U het hulle oorlaai met u goedheid.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:25 in konteks