Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:23 Die Boodskap (DB)

U het hulle net soveel kinders gegee as wat daar sterre aan die hemel is. U het die land wat U aan hulle ouers belowe het, vir hulle gegee om in te bly.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:23 in konteks