Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:17 Die Boodskap (DB)

Hulle wou nie luister nie.Hulle het vergeet van al die wonderwerke wat U langs die pad gedoen het.Hulle was vasbeslote om terug te gaan Egipte toe om weer slawe te wees.Maar, God, U is bereid om te vergewe.U is vol goedheid en ontferming,U tree met deernis en liefde op.Daarom het U hulle nie aan hulle eie lot oorgelaat nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:17 in konteks