Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:13 Die Boodskap (DB)

U het afgekom uit die hemel na die berg Sinai toe en uit u woonplek met hulle gepraat. Die opdragte wat U vir hulle gegee het, was nie moeilik om te gehoorsaam nie. U wette is vir altyd waar en geldig.Dit wat U voorskryf, is goed en reg.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:13 in konteks