Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:1 Die Boodskap (DB)

Op die 24ste dag van dieselfde maand het die Israeliete vir ’n vasdag bymekaargekom. Om hulle hartseer oor hulle sonde te wys het hulle sakke in plaas van klere aangetrek en stof op hulle koppe gegooi om te wys dat hulle sondaars is.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:1 in konteks