Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:13 Die Boodskap (DB)

Die mense is toe daar weg en het gaan feesvier. Hulle het hulle kos met mekaar gedeel. Almal was opgeruimd en vrolik omdat hulle God se woord gehoor en verstaan het.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:13 in konteks