Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 7:24-37 Die Boodskap (DB)

24. Garif 112. “Mense wie se voorouers in die volgende dorpe gebly het, het ook teruggekeer:

25. Gibeon 95,

26. Betlehem en Netofa 188,

27. Anatot 128,

28. Bet-Asmawet 42,

29. Kirjat-Jearim, Kefira en Beërot 743,

30. Rama en Geba 621,

31. Mikmas 122,

32. Bet-El en Ai 123,

33. Nebo 52,

34. Elam 1 254,

35. Garim 320,

36. Jerigo 345,

37. Lod, Gadid en Ono 721,

Lees volledige hoofstuk Nehemia 7