Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 6:6 Die Boodskap (DB)

en dit is wat daarin gestaan het: “Daar loop ’n storie onder die buurvolke, en Gesem bevestig dit, dat jy en die Judeërs besig is om ’n opstand te beplan. Dit is waarom julle die muur herbou. Ek hoor verder dat jy glo beplan om jouself koning oor hulle te maak.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 6

Kyk Nehemia 6:6 in konteks