Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 6:13 Die Boodskap (DB)

Hulle het gehoop ek sou skrik en doen wat hy sê. Dan sou ek boonop verkeerd doen deur in die heilige deel van die tempel in te gaan. So sou hulle die kans kry om my te beskinder en te verneder voor my mense.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 6

Kyk Nehemia 6:13 in konteks