Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 5:9 Die Boodskap (DB)

“Dit is ’n onding wat julle doen!” het ek vir hulle gesê. “Julle is veronderstel om met groot respek teenoor julle God op te tree. Dan sal ons vyande, daardie mense wat nie die Here ken nie, geen rede hê om neer te sien op ons nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 5

Kyk Nehemia 5:9 in konteks