Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 5:7 Die Boodskap (DB)

Nadat ek lank nagedink het, het ek besluit om met die ryk mense en die leiers te raas. “Julle buit julle mense uit!” het ek vir hulle gesê. Toe het ek ’n openbare volksvergadering belê om oor die probleem te praat

Lees volledige hoofstuk Nehemia 5

Kyk Nehemia 5:7 in konteks