Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 5:5 Die Boodskap (DB)

Ons behoort tog almal aan dieselfde volk. Ons kinders verskil mos nie van die rykes s’n nie? Maar ons moet ons kinders soos slawe vir ons skuldeisers laat werk. Hulle vat ons dogters as afbetaling van ons skuld. Nou is hulle niks anders as daardie mense se slawe nie. En ons kan niks daaraan doen nie, want ons het klaar reeds ons grond en wingerde weggegee.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 5

Kyk Nehemia 5:5 in konteks