Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 5:2 Die Boodskap (DB)

Party van hulle het gesê: “Ons het groot families wat moet eet, maar omdat ons aan die muur moet werk, kan ons nie self koring plant om te eet nie. Nou moet ons dit ten duurste koop.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 5

Kyk Nehemia 5:2 in konteks