Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 5:14 Die Boodskap (DB)

Van die twintigste tot die 32ste regeringsjaar van koning Artasasta, gedurende die twaalf jaar dat ek die goewerneur van Juda was, het nie ek of enige van my amptenare ooit aanspraak gemaak op ons amptelike kostoelaag nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 5

Kyk Nehemia 5:14 in konteks