Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 4:7 Die Boodskap (DB)

Toe Sanballat, Tobija, die Arabiere en die inwoners van Asdod hoor dat ons goed vorder en dat daar byna geen openinge meer in die muur was nie, was hulle baie kwaad.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 4

Kyk Nehemia 4:7 in konteks