Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 4:23 Die Boodskap (DB)

Nie ek of my medeamptenare, ons helpers of die wagte wat by ons was, het ooit ’n kans gekry om ons klere uit te trek nie. Selfs as ons gaan bad het, het ons altyd wapens byderhand gehou.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 4

Kyk Nehemia 4:23 in konteks