Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 4:2 Die Boodskap (DB)

“Wat probeer hierdie miserabele klomp Jode doen?” het hy spottend gevra. “Kan dit wees dat hulle die mure wil herbou? Dink hulle sowaar hulle kan hierdie muur in ’n dag herbou net omdat hulle offers bring? Wil hulle bakstene maak van daardie hoop verbrande rommel?”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 4

Kyk Nehemia 4:2 in konteks