Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 4:16-17 Die Boodskap (DB)

Van daardie dag af het die helfte van die mense aan die muur gebou terwyl die ander helfte waggestaan het met spiese, skilde, pyle en boë en borsharnasse. Die leiers van die volk het almal wat aan die muur gewerk het, elke dag besoek en aangemoedig. Die helpers wat die boumateriaal moes aandra, het hulle werk met een hand gedoen, want in die ander hand het hulle ’n wapen gedra.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 4

Kyk Nehemia 4:16-17 in konteks