Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 2:20 Die Boodskap (DB)

My antwoord aan hulle was: “Die God van die hemel sal ons help om suksesvol te wees. Ons is sy dienaars en ons sal die bouwerk doen. Maar julle het geen plek of reg hier nie. Julle moet ook nie dink dat julle in Jerusalem onthou sal word nie.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 2

Kyk Nehemia 2:20 in konteks