Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 2:17 Die Boodskap (DB)

Hierna het ek egter vir hulle gesê: “Julle sien self in watter haglike posisie ons is solank Jerusalem se mure vernietig is en die hekke van die stad afgebrand is. Kom ons herbou Jerusalem se mure. Dan kan ons weer trots wees op ons stad!”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 2

Kyk Nehemia 2:17 in konteks