Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 2:1 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag, vier maande later, in die twintigste regeringsjaar van koning Artasasta, was hy besig om te eet en ek het wyn aan hom bedien. Hy het my nog nooit voorheen bedruk gesien nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 2

Kyk Nehemia 2:1 in konteks