Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 13:9 Die Boodskap (DB)

Daarna het ek opdrag gegee dat die kamer opnuut vir die Here skoongemaak moet word en dat die toerusting wat in die tempel gebruik word, asook die graan wat vir die offers gebring is en die wierook, in die kamer teruggesit moes word.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 13

Kyk Nehemia 13:9 in konteks