Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 13:6 Die Boodskap (DB)

Ek was nie in Jerusalem toe hierdie dinge gebeur het nie, aangesien ek in die 32ste regeringsjaar van Artasasta, die koning van Babel, na die koning toe terug is om aan hom te gaan rapporteer hoe alles afgeloop het. Na ’n ruk het ek sy toestemming gekry om terug te gaan.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 13

Kyk Nehemia 13:6 in konteks