Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 13:25 Die Boodskap (DB)

Ek het hierdie mans hiermee gekonfronteer en baie streng teen hulle opgetree. Ek het die Here gevra om hulle hieroor te straf. Ander het my so kwaad gemaak dat ek hulle sommer laat slaan het en hulle aan hulle hare laat rondpluk het sodat hulle kon verstaan dat hulle verkeerd optree. Ek het hulle die volgende voor God laat beloof: “Ons dogters sal nie met ongelowige volke se seuns trou nie, en hulle dogters sal ook nie met ons seuns of met onsself trou nie.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 13

Kyk Nehemia 13:25 in konteks