Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 13:21 Die Boodskap (DB)

Ek het hulle ernstig gewaarsku en gesê: “Wat dink julle doen julle hier? Dit help nie julle wag hier buite vir iemand om uit te kom nie. As julle dit weer doen, gaan ek julle laat arresteer!” Van toe af het hulle nie weer op die sabbat daar aangekom nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 13

Kyk Nehemia 13:21 in konteks