Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 13:19 Die Boodskap (DB)

Ek het toe beveel dat die stadshekke gesluit moes word sodra dit begin donker word op die Vrydagaand voor die sabbat en dat hulle nie weer oopgesluit mag word voordat die sabbat verby was nie. Ek het van my eie mense aangestel om die hekke op te pas om seker te maak dat niks die stad inkom nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 13

Kyk Nehemia 13:19 in konteks