Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 12:5-14 Die Boodskap (DB)

5. Mijamin, Maädja, Bilga,

6. Semaja, Jojarib, Jedaja,

7. Sallu, Amok, Gilkija en Jedaja. Hulle was die leiers van die priesters en van hulle kollegas in Jesua se tyd.

8. Die Leviete was Jesua, Binnuï, Kadmiël, Serebja, Juda en Mattanja. Mattanja en sy kollegas was verantwoordelik vir die lofprysing in die tempel.

9. Hulle kollegas Bakbukja en Unni het regoor hulle gestaan tydens die diens.

10. Jesua was Jojakim se pa, Jojakim op sy beurt was Eljasib se pa, Eljasib was Jojada se pa,

11. Jojada was Jonatan se pa en Jonatan was die pa van Jaddua.

12. Tydens Jojakim se regering was die volgende mans aan die hoof van die families van priesters: Meraja was hoof van die familie Seraja, Gananja van Jeremia,

13. Mesullam van Esra, Joganan van Amarja,

14. Jonatan van Malluk, Josef van Sebanja,

Lees volledige hoofstuk Nehemia 12