Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 12:47 Die Boodskap (DB)

In Serubbabel en Nehemia se tyd het die mense elke dag gesorg dat die sangers en die hekwagte genoeg kos gehad het. Hulle het ook vir die Leviete die deel gegee wat hulle toekom. Dié het weer op hulle beurt gesorg dat die priesters ook hulle deel kry.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 12

Kyk Nehemia 12:47 in konteks